Bram Fischer

Bram Fischer
Gebore
Abraham Fischer

23 April 1908
Sterf8 Mei 1975
Bloemfontein
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepAdvokaat
Bekend virVerdediging van Nelson Mandela
Politieke partySuid-Afrikaanse Kommunistiese Party
EggenootSusanna Johanna (Molly) Krige
KindersSeun en twee dogters
Ouer(s)Percy Ulrich Fischer
Ella Fichardt

Abraham Fischer, algemeen bekend as Bram Fischer (23 April 1908, Bloemfontein - 8 Mei 1975, Bloemfontein), was ’n Suid-Afrikaanse advokaat en kommunis van Afrikaanse afkoms. Fisher het bekendheid verwerf as anti-apartheidsaktivis en was deel van Nelson Mandela se regspan in die Rivonia-verhoor. Die Bram Fischer Internasionale Lughawe is op 13 Desember 2012 na hom vernoem.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search